Testimonials

Ané Steenkamp:

"No tricks or shortcuts." At first it seemed like I was wasting time doing the same thing at each lesson but in the end it was my instructor's meticulous want for perfection that allowed me to get my licence. I can say with absolute certainty that if not for Top Instructor I would not have gotten my licence first time. Professional, excellent and fun!



Lezanne Rossouw:

"No Tricks No Short cuts" Top Instructor Defensive Driving,is STRICT. Provides you with Defensive Driving Skills which results in a TOP ROAD USER and everything gets done by THE BOOK.K53 is the the only way.Top Instructor Defensive Driving is my 1st and only choice. If all Future Road users aka ( Learners ) gets taught by Top Instructor Defensive Driving, Man!! Our Roads and fellow road users would be alot safer / defensive and Top Drivers. As women we tend to think a Motor Vechile is something scary big and dangerous, but with my lessons I learnd I am in control of this machine and if I can Drive I own it!So go on I dare you to book your 1st Lesson, and you will see what we as Past Students are all about. And why this is our No 1 Driving School in SA. L.Rossouw passed Licence on the 2nd of April 2009.Thank you Top Instructor for all the lessons & patients.



Ginelle Adams:

It was an exciting esperience, for the first time after having failed 2 tests from other driving schools, when i went for my test i felt Ready, my confidence grew and i can say i drive safely on the road. I can recommend with utmost confidence and pride that you go for training with Len, as he is the Best. From the first lesson up to the driving test, he was professional and i learned and could identify my mistakes. I can proudly say i do my parkings without having any stomach butterflies or being nervous. Len really is a reflection of a Top Intsructor. Thanks, Len.



Baden Fosse:

I have just gotten back from my test and passed no problem. I can say that I can highly recommend Len for his methods of instructing! It is so nice passing the test first time, thanks so much!



Michael Treurnich:

To all the readers. I would just like to let everyone know that Len is a very good instructor when he gives a lesson. I passed my drivers license first time. i was very happy with his way of teaching and glad to say that i would recommend him over and over.



sms from 0766335228:

Hi Len. Net se dat jy n great teacher is en thanks vir die duim vas hou.:P ek weet vir feit as iemand anders my geleer het het ek gepluk



Jorinda:

Len Baie Baie dankie sonder jou skils sou ek dit glad nie kon doen nie. Diusende dankies. Jorinda



Nadine:

Yay i passed!!! Thx viri paaltjies, my broer sal hulle vir jou bring! Dankie vir al die lesse ook! Nadine



Juwhan:

len rock ,hy is die beste instructor in die SA . Met sy help was die so maklik om my lisensie te kry



Rochelle:

hi Len Ek dink nie woorde kan beskryf hoe bly ek is dat ek so bevooreg was om so n goeie instructor te kan he nie.Jys altyd vriendelik en leer n mens net op die regte manier en sonder dit sou ek nie my toets geslaag het nie.JY's great en sal enige iemand na jou toe stuur!!!!!!!



Jo­Anne:

Hey Len, baie dankie dat jy my so mooi gehelp en geleer het, ek het so gestres voor die toets, maar jy het aanhou moed inpraat en ek weet dit het my op die einde (saam met jou goeie manier van verduidelik) my lisensie laat deur kom. Ek sal vir enige iemand jou aanbeveel, want jou manier om met mense te werk is ongelooflik. Baie dankie vir als!



Anchelle:

dankie Len, vir baie geduld en uithou. ek het my drivers in die kaap geslaag sonder enige verdere leer agv alles wat jy my geleer het. alhoewel dit baie stresvol was, was ditmaklik met al jou tips en wyse woorde "predict, decide...." tyhanx baie. sterkte aan daardie kant van die land. p.s ek gaan oktober usa toe.



Lourens:

Len, Baie dankie vir al jou hulp en geduld, was dit nie vir jou nie weet ek nie. Ek sal jou vir enigeen aanbeveel, mense julle sal nie spyt wees nie. Hierdie ou weet wat hy doen, probeer hom gerus.



Yvonne Fouche:

Hi Len, ek't vandag my toets gedoen en hom gekry!! Ek het so gestres, maar ek het gedoen wat jy gese het. "Keep to the basics!!" En 'dink oor elke dingetjie wat jy doen'. "Predict, Decide and Act!" Daar is so baie dinge wat jy altyd herhaal en herhaal en herhaal en dit steek in my kop vas. Maak nie saak in wie se kar ek ry of wie bestuur nie, ek onthou altyd daardie 'Quotes­van­Len'. Ek sal verseker enige iemand na jou toe stuur, want jy's regtig 'n Top Instructer!! Jy gee my altyd so baie om oor te dink.. Ek kan nie wag dat my broer by jou begin les neem nie, want ek weet net dat die verskil wat jy in 'n mens se lewe maak is Defensive, Geestelik en Permanent! Thanx vir als, Len.



Andries Peenze:

Baie dankie oom Len, ek kan opreg en eerlik erken ek het 'n TOP INSTRUKTEUR gehad wat my gehelp het met my Bestuurslisensie. Mag die toekoms nog baie voorspoed en goeie bestuurders oplewer.



Michelle Krüger:

Ekt my lesensie op my verjaarsdag gedoen die 24ste Augustus en hom geslaag. baie dankie len vir alles wat jy vir my gedoen het en jou oneindige gedult. Jy is ook seker bly dat jy nou klaar is met al vier Kruger kinders :) en bly almal het dit die eerste keer geslaag. ek sal defnetief enige persoon na jou toe verwys sonder om twee keer te dink! Dankie vir alles.



Wessel Welgens:

30 Augustus 2011 is 'n dag wat ek nie gou sal vergeet nie, want ek het toe my lisensie gekry. En ek sou dit nie kon doen sonder Len se hulp nie. Hy is regtig goed. Ek sal hom enige tyd aanbeveel. Thanx Len vir als.



Anina Willemse:

Liza het haar lisensie 31/08/2011 gekry (eerste keer). As ouer was dit gerusstellend om te weet Len is 'n professionele, kundige instrukteur. Vir ons was dit 'n spanpoging waar Len, Liza en ekself deurlopend vordering bespreek en nodige, volgende aksies bespreek ­ sodat sy nie net haar lisensie kry nie, maar 'n verantwoordelike en bekwame padgebruiker sal wees. Len is deur tevrede kliënte na ons verwys en ons kan hom enige tyd as instrukteur aanbeveel. Elke student se vordering is soos sy eie, hy pas aan by die student se vlak en groei in die leerproses saam elkeen.



Renée:

Baie dankie dat jy my defensive driving geleer het en dat jy vir mens die vertroue gee om te kan bestuur. Dankie vir die gesels en raad. Ek sou by niemand anders wou leer bestuur het nie! R&A



Denise:

Ons beveel graag vir Len oral aan. Wanneer hy iemand leer bestuur het, weet hul hoe om veilige en verantwoordelike padgebruikers te wees. Al 3 ons kinders het hul lisensies met die eerste probeerslag gekry, danksy Len!



Casper Gous:

Our daughter Nadia successfully passed her drivers test yesterday, 25 November 2011. When we planned for her to obtain her drivers licence, we realised that we want an instructor to professionally train her to drive a vehicle properly, not just somebody that coach people to pass the K53 test. We did a lot of research, and came upon the name of Len Lennox. We contacted him and he agreed to train Nadia. The training was done very professionally and she passed the test with her very first attempt. The rates he charged were very reasonable as well. Thanks Len, your effort is really appreciated.



Tarina:

hi len ek ry pta plat a.g.v jou wat my op die beste maniere geleer het was al n paar keer in ongeluk situasies maar het kalm gebly en my situasies deur gedink ek wil baie dankie se vir al jou tyd en geduld en bja bja kennis oor hoe die bestuur wereld rerig is as jy alleen en met mense ry en al die verantwoordlikhede.



Liezel Swiegers:

Vir iemand wat nog nooit n ratkar bestuur het nie was Len perfek. Sy geduld en aanmoediging was presies wat ek nodig gehad het. Len het my die selfvertroue gegee om goed te bestuur. Ons het alles n duisend keer geoefen, maar dit was beslis die moeite werd. Len het my baie goed voorberei vir my toets. Sonder Len sou ek definitief nie my lisensie die eerste keer gekry het nie!



Karin Swiegers:

Hi len, baie dankie vir al jou geduld en moeite om Liezel te leer bestuur.Sonder jou sou sy dit nie kon maak nie. Jou werk en opleiding is deeglik, en kan ek haar sonder enige twyfel laat bestuur. Ek sal jou aan enige ouer aanbeveel. Jy was elke sent werd. Baie dankie, my kind kan veilig bestuur.



Sarita Jordaan:

Hi Len, ons as ouers van Ilicia en Charne, wil jou graag bedank vir die toeweiding, geduld en tyd wat jy spandeer het om hulle te leer om n voertuig veilig te bestuur. Die feit dat hul, met die eerste probeerslag hul lisensies verwerf het, is te danke aan jou kennis en vermoe om met mense te werk! Ons sal jou dienste beslis aanbeveel aan enige persoon wat wil leer bestuur. Nogmaals baie dankie. Jorrie en Sarita Jordaan



Marianne Alberts:

Ek is baie baie dankbaar vir die bestuursopleiding wat Len my seun Petrus gebied het. Ek is oortuig daarvan dat Petrus die heel beste opleiding moontlik ontvang het. My kind het wonderlik aanklank gevind by Len. Sy Oom Len se woord is wet wannneer hy bestuur. Hy het elke keer uitgesien om lesse by Len te hê. Ons is Len baie baie dankbaar dat Petrus met die eerste Bestuurslisensie toets geslaag het. Petrus het slegs 2 foute begaan (uit 'n toelaatbare 50) en hy het 'n "well done" op sy verslag gekry. Len jy is net die beste! Nogmaals duisend dankies.



Petrus:

Baie dankie vir kwaliteit lesse oom. Ek sal oom defnitief aanbeveel vir enigiemand wat n instructor soek. n 95% slaagsyfer se als. Bly ek kon ook met my eerste probeerslag deurkom. Als te danke aan top instructor :)



Claudia Kluckow:

As dit nie vir Len was nie sou ek nie so selfversekerd en suksesvol die eerste keer my lisensie gekry het nie!! Baie baie dankie Len!!



Erika Kruger:

Baie dankie vir wat jy vir ons seun Renier gedoen het. Jou opleidings prosedures is van die beste top gehalte. Ons sal jou beslis aanbeveel.



Irma:

SMS from clients mom. Hi ­ Len wil net laat weet Mia het die keer dit reg gekry! Dankie vir al die moeite, ek is baie verlig.Irma



Alma Badenhorst:

(sms) Len, baie baie dankie vir al die moeite met Heleen. Nou nog net ons seun Steicher dan is jy darem ontslae van ons. Dankie weer eens. Alma



Lea:

eya len, baie baie dankie vir als, was n eer om saam jou klas te kon he. jys rerig baie goed! my pa sal ook nog dankie se! en sal my sussie by jou ook kry! lea



Carien Groenewald:

Len, So so BAIE dankie! Woorde kan nie beskryf hoe dankbaar ek is nie. Ek het soveel by jou geleer. Nie net oor bestuur nie maar oor die lewe! Als van die beste wat voor le. Dankie! Dankie! Dankie



Andre Mouton:

Hi Len, Hiermee wil ek jou bedank vir jou toegewydheid en deursettingsvermoe om seker te maak dat Lea haar lisensie suksesvol kon afhandel. Soos jy weet het ek Lea weggeneem by n ander bestuurskool vir die eenvoudige rede dat hulle onprofessioneel was deur haar selfvertoue af te breek tydens opleiding.Ek dink hier het jy die teendeel bewys deur haar selfvertoue baie mooi op te bou (van waar sy was) wat so belangrik is om n selfversekerde maar veilige bestuurder te kan wees. Behalwe jou professionele benadering ten opsigte van die uitvoering van al die verskillende dissiplines en die uitvoering daarvan het jy ook n baie spesiale slag met die kinders om hulle deur hierdie moeilike proses te kry. Baie dankie en hou vol met jou goeie werk!



Karen:

The service I got was top proffesional service and I will always keep this service in mind for future recommendations. Len will show you to drive in safe but also in a way to be the best when coming to getting your licence.



Una Singo:

Thank You top instructor for teaching me how to be a safe driver and assisting me to obtain my drivers license on my first attempt! Your exceptional service, professionalism and punctuality was very impressive and if I could do it again I wouldn't have any second thoughts. Top Instructor all the way! :­)



Carin Ferreira:

Hallo Len, Baie dankie vir die profesionele manier waarop jy vir Schalk bestuurslesse gegee het ­ dat hy die eerste keer sy lisensie gekry het. Ek sal jou met vrymoedigheid aanbeveel. Ons waardeer dit wat jy gedoen het regtig baie. Groete Carin Ferreira



Sonja Moolman:

Beste Len, Hiermee net 'n GROOT dankie vir die manier waarop jy met die tweeling gewerk het. Hulle het soveel respek vir jou en ek sal jou enige tyd aanbeveel. Ons is ook baie verlig dat hulle sommer die eerste keer geslaag het danky jou goeie instruksie!Hulle ry nou al skool toe ­ baie versigtig moet ek se. Nogmaals dankie, Sonja, Ruben & Xander Ons sal jou beslis kontak vir die motorfiets lisensies ook!



Megan:

I had lessons with 2 other instructors before I started having lessons with Len and he is by far the best. He aims not only for his students to get their drivers but to actually be safe, confident drivers on the road and he strives for perfection. With Len I managed to go from a complete nervous wreck on the road to a confident, competent driver. Thanks for your help Len, will definitely refer you every time



Simone:

I had been at 2 other driving schools before I started at Len. Needles to say they weren't any help at all. Len knows what he is doing and he creates a safe and secure environment for the learner not only to pass his/her drivers test but to be safe and comfortable with the road. I can recommend him to anyone, he is the best. I had gone for my drivers test 3 times before I started with Len and failed every time because of not knowing what to do in specific situations regarding failing when I didn't actually fail. Len teaches you what to say and how to handle a car in a safe manor. Thanks for everything Len. You will be my number one referral to everyone.



Carien Groenewald:

As dit nie vir Len en Tannie Pat was nie sou ek nie my lisensie NOOIT gehad het nie. Len leer mens nie net om te bestuur nie hy het my geleer hoe om een van die mees stressvolste situasies moontlik te hanteer en dit is iets wat ek vir die res van my lewe saam my sal dra. GEDULT!!! Ek werk in "special education" en het nie naastenby soveel gedult soos hy nie. Sy kennis van sy veld is ongelooflik en ek kan met eerlikheid se ek het elke keer iets geleer as ek in die kar geklim het. (en glo my daar was 'n paar keer) Tannie Pat het my op 'n hele ander veld gehelp. :)Dankie Tannie. My ervaring van Top instructor was ongelooflik!! Ek sal met 'n geruste hart en opgewondenheid enige iemand daarheen verwys!Len jy't gese en mag dit nie se nie maar jy is my Hero!! Nie net oor die lisensie nie maar ook omdat jy elke keer na AL my nosnsens geluister het en advies gegee het. Hulle bele in mense nie net in die kry van jou lisensie nie. BAIE BAIE BAIE dankie! Dit is vir my 'n voorreg gewees om hulle te leer ken.



Rolene van Zyl:

Woorde kan nie beskryf hoe ongelooflik baie die lesse by Len my gehelp het nie. Ek het my lisensie al meer as 2 jaar (het eers op 37 gaan uit paseer), so ek kon bestuur maar was te bang. Ek het basies 'n wonderwerk verwag toe ek my lesse by Len begin het. Ek het die wonderwerk gekry ook. Na net 'n paar lesse by Len het ek gevoel ek het genoeg kennis en "skill" om te begin rond ry. My familie en vriende kon dit nie glo nie. Nadat ek vir 20jaar niks van bestuur wou weet nie bestuur ek nou my eie kar en hoef nie meer in ander se oe te kyk vir geleenthede nie. Die vryheid wat dit my bied is ongelooflik. Dankie Len, ek sal dit NOOIT vergeet nie.



For more feedback, click on link:

https://www.facebook.com/Topinstructor/?ref=aymt_homepage_panel





Submit your testimonial


Your Testimonial: *

Your name:

Your email address: